people sharing knowledge
 


home | offered | wanted | your account | about us | help


login

username

password

go

register








< back to search results
<< browse all categories

 book















Verhoudings in Perspektief

tutoring & advice


 with Wonita Marais






short description:
Het jy al ooit n punt bereik waar jy net nie meer weet watter kant toe nie? Het iemand jou hart gebreek en jy weet nie hoe om te reageer nie? Ek kan jou help.
 
long description:
Breek dit jou hart dat sommige mense gelukkig is in hul verhoudings terwyl dit vir jou n voltydse werk is om jou eie verhouding staande te hou? Die lewe gee nie vir die wat vra nie; baklei daarvoor en jy gaan minstens n reaksie kry. Ek kan jou help om jouself te help. Hoe jy voel oor jou lewe, wat jy eerder wil he, en of jy bereid is om sekere aspekte rondom jouself te verander om die punt van volmaakte geluk te bereik.
 
level of difficulty:
all welcome
 
minimum class size:
1
 
availability:
Weekdays 08:00am to 22:00pm
Fridays 08:00am to 13:00pm
 
fee comments:
n.a.
 
 session structure




title:


type:

description:


duration:


Verhoudings in Perspektief

live session

Het jy al ooit n punt bereik waar jy net nie meer weet watter kant toe nie? Het iemand jou hart gebreek en jy weet nie hoe om te reageer nie? Ek kan jou help.


1h 0m



Gedagtes - n Spel

live session

Niemand kan gedagtes lees nie. Ek weet nie wat jy dink nie. Niemand weet nie en nou is die tyd dat jy dit begin besef.


1h 0m



Volmaan Buie

live session

Het jy geweet jy kan n mens lees? Soos n boek. Jy moet eers vir die tekens soek, maar wanneer jy dit sien, sal dit jou houding verander.


1h 0m



Lyftaal

live session

Wat jou geliefde werklik bedoel wanneer hulle iets se.


1h 0m



Mis-Kommunikasie

live session

Ag, hierdie misverstande! Dit foeter alles op. Hoe gemaak?


1h 0m



Vir Liefde

live session

Manipulasie - is jy bewus daarvan?


1h 0m



Seks... Hoe Belangrik is dit Werklik?

live session

Seks is nie meer die vloek-woord van toeka nie. Mense verwag dit van jou deesdae. Maar hoe belangrik is dit? En wanneer is dit die regte tyd om in te gee...?


1h 0m



Versoeking

live session

Ons is almal maar net mens. Maar soms kom hierdie ding ons lewens binne en hoe ons daarop reageer veroorsaak moeilikheid wat ons nie nodig het nie. Hoe vermy mens dit?


1h 0m



Geld Sake

live session

Hoe om jou geldsake en jou verhouding nie met mekaar te verwar nie.


1h 0m



Leuens

live session

Eerlikheid - dis die beste manier van kommunikasie... Maar hoekom lieg mense in elk geval?


1h 0m



Romanse

live session

Die een ding met die meeste moontlikhede, selfs meer wanneer jy uit idees gehardloop het.


1h 0m



Liefde

live session

Wanneer is dit liefde? Wat is die verskil tussen liefhe, om verlief te wees en mal te wees oor iemand?


1h 0m



Lis

live session

O, dis so gevaarlik... Word die heerser oor jou behoeftes en begeertes...


1h 0m



Ekse

live session

Dis wat hulle is en wat hulle behoort te wees.


1h 0m



Verskille

live session

Jy glo nie in 'Sterre Voorspel' nie, maar hulle doen. Hulle glo nou weer nie in Geloof nie en jy doen. Hoe om te kompromiseer...


1h 0m



Huwelike

live session

Wanneer is die regte tyd om te se 'Ja'...?


1h 0m



Kinders (1)

live session

Hoeveel wil jy he? Of nie he nie? Hoe om die werklikheid in ag te neem wanneer hierdie besluite geneem word,


1h 0m



Kinders (2)

live session

Skielik... Oeps! Wat nou?


1h 0m



Family

live session

Your family and your partner.


1h 0m



In-Laws

live session

How many fights are there over in-laws?


1h 0m



Accidents/Death

live session

Inconceivable and yet, it happens. How to work through it.


1h 0m



Egskeidings

live session

Hoe om n bloedbad te vermy...


1h 0m



Konklusie

live session

n Terugblik op alles - onthou en vergete.


1h 0m





discussion forums: 1
 










languages:
fee: 25US$  (250lp)
payment: at booking
delivery method: live online and self-paced

Quick Help




Congo, Dem. Rep.


Wonita Marais



description of :
I glo baie sterk daarin dat die pyn in jou hart vandag, more net n slegte herinnering gaan wees. Die son sal wel weer skyn.
 
Teacher's qualifications:
Vir die afgelope 15 jaar is ek n skrywer en navorser. My algemene kennis is wyd en onbeperk.
 
's preferred teaching style:
My sin vir humor is my sterkpunt en ek gebruik dit in alles wat ek aanpak. Om te lees is die beste leermiddel wat die lewe vir ons gegee het. Hoe ons gebruik maak van ons breinkrag bepaal hoe ons reafeer op situasies. Dink... Dink... Dink...

 



jobs | about us | contact us | terms of usage | privacy policy

Copyright ę 2012 Limu.com ltd. All rights reserved.